![]()
Dankie dat jy ons webtuiste besoek! Dit is opwindend om deel te kan wees van God se wonderlike herlewing in ons land. SA4JESUS is ‘n interkerklike netwerk
van christen gelowiges wat hande wil vat oor kerkgrense heen om die Koninkryk van God vooruit te laat gaan. Hierdie webtuiste is geskep met die doel om ‘n
ondersteuningsbasis te skep vir gelowiges in alle dorpe en stede in Suid Afrika. SA4JESUS fokus op die bekragtiging, ondersteuning en toerusting van manne
en vroue wat ware dissipels van Jesus Christus wil wees. Ons beywer ons vir die eenheid van die liggaam van Christus soos in die onderstaande gebed van
Jesus in Johannes 17:20-21
| |||||||
|
Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2009. All rights reserved | |||||||